Skrifture
Moroni 2


Hoofstuk 2

Jesus het die twaalf Nefitiese dissipels mag gegee om die gawe van die Heilige Gees toe te ken. Ongeveer 401–421 n.C.

1 Die woorde van Christus, wat Hy met sy adissipels gespreek het, die twaalf wat Hy gekies het, toe Hy sy hande op hulle gelê het—

2 En Hy het hulle by die naam genoem, en gesê: Julle sal die Vader aanroep in my Naam, in magtige gebed; en nadat julle dit gedoen het, sal julle amag hê dat aan hom op wie julle jul bhande sal lê, cjulle die Heilige Gees sal gee; en in my Naam sal julle dit gee, want aldus doen my apostels.

3 Nou het Christus hierdie woorde gespreek met hulle ten tyde van sy eerste verskyning; en die skare het dit nie gehoor nie, maar die dissipels het dit gehoor; en op soveel as wat hulle die hande agelê het, het die Heilige Gees geval.