Afdeling 131
Onderrig deur Joseph Smith die Profeet, gegee te Ramus, Illinois, 16Ā en 17Ā Mei 1843.
1ā4, Die selestiale huwelik is noodsaaklik vir verheffing in die hoogste hemel; 5ā6, Hoe die mens tot die ewige lewe verseĆ«l word, word verduidelik; 7ā8, Alle gees is materie.
1 In die selestiale heerlikheid is daar drie hemele of grade;
2 En om die hoogste te bereik, moet ān mens tot hierdie orde van die priesterskap toetree [bedoelende die nuwe en ewigdurende verbond van die huwelik];
3 Indien hy dit nie doen nie, kan hy dit nie bereik nie.
4 Hy mag die ander binnegaan, maar dit is die einde van sy koninkryk; hy kan nie ān vermeerdering hĆŖ nie.
5 (17Ā Mei 1834.) Die meer vaste woord van profesie beteken dat ān mens weet dat hy verseĆ«l is tot die ewige lewe, deur openbaring en die gees van profesie, deur die mag van die Heilige Priesterskap.
6 Dit is onmoontlik vir ān mens om in onkunde gered te word.
7 Daar is nie iets soos onstoflike materie nie. Alle gees is materie, maar dit is fyner of suiwerder, en kan slegs onderskei word deur reiner oƫ.
8 Ons kan dit nie sien nie; maar wanneer ons liggame gereinig word, sal ons sien dat dit alles materie is.