Studiehulp
JSV, Handelinge 9


JSV, Handelinge 9:7. Vergelyk Handelinge 9:7; 22:9

Diegene wat saam met Paulus is tydens sy bekering sien die lig, maar hulle hoor nie die stem of sien nie die Here nie.

7 En hulle wat saam met hom gereis het, het inderdaad die lig gesien en was bevrees; maar hulle het nie die stem gehoor van Hom wat met hom gespreek het nie.