Studiehulp
JSV, 1 Johannes 4


JSV, 1 Johannes 4:12. Vergelyk 1 Johannes 4:12

Slegs mense wat in God glo kan Hom sien.

12 Niemand het God op enige tydstip gesien nie, behalwe hulle wat glo. Indien ons mekaar liefhet, woon God in ons, en sy liefde word in ons vervolmaak.