Studiehulp
JSV, 1 Petrus 4


JSV, 1 Petrus 4:6. Vergelyk 1 Petrus 4:6

Die evangelie word gepredik aan diegene wat dood is.

6 As gevolg hiervan word die evangelie gepredik aan hulle wat dood is, sodat hulle volgens die mens in die vlees geoordeel mag word, maar in die gees lewe ooreenkomstig die wil van God.

JSV, 1 Petrus 4:8. Vergelyk 1 Petrus 4:8

Naasteliefde verhoed ons om te sondig.

8 En bo alles moet julle vurige naasteliefde hê onder julself; want naasteliefde verhoed ’n menigte sondes.