Studiehulp
JSV, 1 Timótheüs 6


JSV, 1 Timótheüs 6:15–16. Vergelyk 1 Timótheüs 6:15–16

Diegene wat die lig van onsterflikheid (die evangelie) het wat in hulle woon, kan Jesus sien.

15 Wat in sy tye sal Hy toon wie die geseënde en enigste Heerser sal wees, die Koning van Konings, en Here van here, aan wie eer en ewigdurende mag toekom;

16 Wat geen mens gesien het, nóg kan sien, tot wie geen mens kan nader nie, slegs hy wat die lig en die hoop van onsterflikheid het wat in hom woon.