Studiehulp
JSV, Kolossense 2


JSV, Kolossense 2:21–22. Vergelyk Kolossense 2:20–23

Die gebooie van die mens mag waarde hê in die onderrig van dinge soos selfdissipline, maar hulle eer nóg God nóg red die mens.

21 Wat ooreenkomstig die leerstellings en gebooie van die mens is, wat jou leer om nie aan te raak nie, nie te proe nie, nie te hanteer nie; al daardie dinge wat sal vergaan met gebruik?

22 Welke dinge inderdaad ’n vertoon van wysheid het in eiesinnige aanbidding, en nederigheid, en die verwaarlosing van die liggaam om die vlees te bevredig, nie in enige eer tot God nie.