Studiehulp
JSV, Hebreërs 11


JSV, Hebreërs 11:1. Vergelyk Hebreërs 11:1

Geloof is die versekering van dinge waarop gehoop word.

1 Nou, geloof is die versekering van dinge waarop gehoop word; die bewys van dinge wat nie gesien word nie.

JSV, Hebreërs 11:35. Vergelyk Hebreërs 11:35

Die getroues wat vir Christus gemartel word, verkry die Eerste Opstanding.

35 Vroue het hulle dode aanvaar wat tot die lewe opgewek is; en andere is gemartel, en nie bevryding wou aanvaar nie; sodat hulle die eerste opstanding mag ontvang;