Studiehulp
JSV, Jeremia 26


JSV, Jeremia 26:13. Vergelyk Jeremia 26:13

Die Here bekeer nie; die mens bekeer.

13 Daarom nou, verander julle weë en julle handelinge, en gehoorsaam die stem van die Here julle God, en bekeer, en die Here sal die ellende wegkeer wat Hy teenoor julle uitgespreek het.