Studiehulp
JSV, Lukas 2


JSV, Lukas 2:46. Vergelyk Lukas 2:46

Die geleerdes in die tempel luister na Jesus en vra Hom vrae.

46 En dit het gebeur na drie dae dat hulle Hom in die tempel gevind het, sittende in die midde van die geleerdes en hulle het na Hom geluister, en Hom vrae gevra.