2013
Wees ‘n Pionier
Julie 2013


Kinders

Wees ‘n Pionier

President Monson het gesê dat ‘n pionier, iemand is wie die weg aandui, vir andere om te volg. Wat kan jy doen om op te staan vir dit wat reg is, sodat jy ‘n pionier vir andere in jou gemeenskap en familie kan wees? Skryf jou antwoorde neer en deel dit met jou familie.