2014
Word Jou Beste Self—Begin Nou
Januarie 2014


Jeug

Word Jou Beste Self—Begin Nou

President Uchtdorf leer dat “persoonlike doelwitte die beste uit ons kan bring.” Oorweeg dit om in drie areas van jou lewe doelwitte te stel, soos byvoorbeeld fisieke gesondheid, geestelike gesondheid en vriendskappe. Wat se sukses sal jy in elk van hierdie areas hierdie jaar wil hê? Soos jy biddend aan ‘n paar doelwitte dink, maak seker dat hulle bereik kan word, maar vereis dat jy groei. Beskryf jou doelwitte in detail in jou dagboek, sodat jy in staat sal wees om jou vordering te sien na ‘n jaar.