2016
Leerstellinge van Ons Tyd
November 2016


Leerstellinge van Ons Tyd

Vanaf November 2016 tot April 2017 moet die Melgisédekse Priesterskap- en Verligtingsvereniging-lesse op die vierde Sondag voorberei word uit een van die praatjies wat gegee is in die Oktober 2016 algemene konferensie. In April 2017 kan praatjies uit die April of Oktober algemene konferensie gekies word. Pen- en distrikpresidente kies die praatjies wat in hulle areas gebruik sal word, of hulle kan die verantwoordelikheid aan die biskoppe en takpresidente oordra.

Die praatjies is in baie tale beskikbaar by conference.lds.org.