2021
ʼn Visie van God se Plan
Julie 2021


“ʼn Visie van God se Plan” Vriend, Julie 2021

Maandelikse Vriend-boodskap, Julie 2021

ʼn Visie van God se Plan

Beeld
Joseph Smith en Sidney Rigdon sien die Vader en die Seun

Illustrasies deur Apryl Stott

Een dag het Joseph Smith en Oliver Cowdery die skrifture gelees. Hulle het ʼn visioen gehad. Hulle het Hemelse Vader en Jesus Christus gesien.

Beeld
Hemelse Vader en Jesus Christus

Hulle het geleer dat voor ons gebore was, het ons in die hemel met God gewoon.

Beeld
ouers gee hartseer kind ʼn drukkie

Ons het aarde toe gekom om te leer hoe om Jesus te volg en na die Heilige Gees te luister. Ons leer om die gebooie te onderhou en om te bekeer wanneer ons slegte keuses maak.

Beeld
Jesus Christus kom uit die graf.

Na ons dood, sal ons opgewek word. As ons regverdig is, sal ons weer met ons Hemelse Vader leef.

Beeld
vader lees vir dogters

Ek kan leer oor God se plan in die skrifture. As gevolg van Jesus, kan ek vir ewig met my familie wees.

Inkleurbladsy

Hemelse Vader Het ʼn Plan vir My

Beeld
familie

Hoe volg jy Jesus?