2021
Die Kerk regoor die Wêreld
Desember 2021


“Die Kerk regoor die Wêreld,” Vir die Krag van die Jeug, Apr. 2022.

Maandelikse Vriend-boodskappe, Desember 2021

Die Kerk regoor die Wêreld

Beeld
pionierkinders

Illustrasies deur Apryl Stott

Die Here het vir die lede van die Kerk gesê om ver weg te trek. Sommiges het tentwaens gery. Sommiges het handwaens getrek.

Beeld
kinders help met die Salt Lake-tempel konstruksie

Hulle het na ʼn nuwe plek gegaan om te woon. Hulle het huise en dorpe gebou. Hulle het nuwe tempels gebou.

Beeld
vroeë sendelinge doop in die rivier

Sendelinge het na baie lande gegaan. Hulle het ander omtrent Jesus Christus onderrig. Baie mense is gedoop. Die Kerk het gegroei.

Beeld
aardbol
Beeld
standbeeld van engel Moroni

Lede van die Kerk woon vandag regoor die wêreld. Daar is tempels in baie lande.

Beeld
kinders

Dit maak nie saak waar ons bly nie, Jesus het ons lief. Ek weet dat Hy my liefhet!

Inkleurbladsy

Jesus het Ons Almal Lief

Beeld
Jesus Christus met kinders

Kliek op die prentjie om dit af te laai.

Illustrasie deur Apryl Stott

Hoe voel jy Jesus se liefde?