2022
Moses en die Manna
April 2022


“Moses en die Manna,” Maandelikse Vriend-boodskappe, April 2022

“Moses en die Manna”

Maandelikse Vriend-boodskappe, April 2022

Moses en die Manna

Beeld
Moses en die kinders van Israel

Illustrasies deur Apryl Stott

Moses was ʼn profeet. Hy het God se volk na die beloofde land gelei. Hulle het vir baie dae gestap.

Beeld
kinders met manna

Die mense was honger. Hulle het geen kos gehad nie. Daarom het God vir hulle kos uit die hemel gestuur. Dit was manna genoem.

Beeld
seun en ma besig om manna voor te berei

Elke oggend het die mense manna bymekaargemaak om te eet. Maar dit sou nie oornag vars bly nie. Hulle moes die volgende dag nog bymekaarmaak.

Beeld
Jesus Christus met kinders

Die manna herinner ons aan Jesus Christus. God het manna gestuur om die mense te red. Hy het ook vir Jesus na die aarde gestuur om ons te red. Ons het Jesus elke dag nodig, net soos ons elke dag kos nodig het.

Beeld
kinders kyk na ʼn prentjie van Jesus Christus

Ek sal Jesus volg. Hy sal my krag gee en my help om elke dag sy liefde te voel.

Inkleurbladsy

Ons het Jesus Elke Dag Nodig

Beeld
Jesus Christus met kinders

Kliek op die prentjie om dit af te laai.

Illustrasie deur Apryl Stott

Hoe help Jesus jou?