2013
Jou Persoonlike Onderhoud met God
April 2013


Jeug

Jou Persoonlike Onderhoud met God

President Eyring onderig dat terwyl ons na die nagmaal gebede luister, kan dit voel asof God ‘n persoonlike onderhoud met ons voer. President Eyring dink aan die volgende drie areas. Oorweeg dit om die volgende drie vrae in jou joernaal aan te teken en om hulle elke Sondag gedurende hierdie maand te bepeins. Soos wat jy bepeins en indrukke vanaf die Heilige Gees ontvang, kan jy ook jou gevoelens aangaande hierdie indrukke in jou joernaal aanteken.

  • Wat het ek gedoen wat Hemelse Vader bly gemaak het?

  • Waaroor moet ek bekeer of waarvoor moet ek om vergifnis vra?

  • Wie wil God hê moet ek dien?