2013
Bediening in Alle Seisoene
September 2013


Kinders

Bediening in Alle Seisoene

President Uchtdorf onderrig dat ons moet “dien met vreugde en gewilligheid in alle weer en in alle seisoene.” Wat is sommige maniere hoe jy ander kan bedien gedurende die winter? Wat is sommige metodes hoe jy kan bedien gedurende die lente? Wat van gedurende die somer en herfs? Skryf jou idees vir elke seisoen neer. Jy mag dalk een van jou idees wil probeer hierdie maand!