2014
Beplan Jou Oes
Augustus 2014


Kinders

Beplan Jou Oes

God se wet van die oes is dat as ons iets later wil hê, moet ons nou vir dit werk. Wanneer ons ʼn tuin wil aanlê, moet ons die sade plant, hul water gee, en hulle teen onkruide beskerm. As ons dit nie doen nie, sal ons nie later ʼn oes hê nie!

Hier onder is daar ʼn lys van ʼn paar goeie “vrugte” wat jy moontlik in jou lewe wil hê. Maak ʼn lys van somige dinge wat jy hierdie maand kan doen om jou te help om hierdie seëninge te ontvang.

  • ʼn Gelukkige tuiste

  • Opvoeding

  • Goeie vriende

  • Doop en Bevestiging

  • Getuienis van Jesus Christus