2015
Volg die Pioniers se Voorbeeld
Julie 2015


Kinders

Volg die Pioniers se Voorbeeld

President Uchtdorf verwys na ʼn paar maniere waardeur die pioniers liefde aan Hemelse Vader betoon het. Jy kan hulle voorbeeld volg. Hier is ʼn paar idees om jou te help om te begin:

Medeleie

Skryf ʼn vriendelike nota of maak ʼn lekkerny vir iemand wat hartseer is.

Help ʼn klasmaat met sy of haar huiswerk.

Werk

Stel ʼn doel. Doen iets elke dag om jou te help om jou doel te beryk.

Help jou ouers om aandete voor te berei.

Optimisme

Maak ʼn lys van 10 dinge in jou lewe wat wat vir jou geluk bring.

Glimlag vir almal wat jy sien.