2016
Dogters van Ons Ewige Vader
April 2016


Vroue Besoek Boodskap, April 2016

Dogters van Ons Ewige Vader

Bestudeer hierdie materiaal biddend en vra om te weet wat om te deel. Hoe sal begrip oor “Die Familie: ʼn Aankondiging aan die Wêreld” te verstaan, jou geloof in God seen en diegene waaroor jy waak deur vroue besoek, te seën? Vir meer inligting, gaan na reliefsociety.lds.org.

Beeld
Verligting Vereniging seël

Geloof, Familie, Verligting

Die skrifture leer ons dat “ons die afstammeling van God is” (Handelinge 17:29). God het na Emma Smith, vrou van die Profeet Joseph Smith verwys as “ my dogter” (L&V 25:1). Die Familie Proklamasieleer ons dat elkeen van ons “n geliefde Gees … dogter van hemelse ouers is.”1

“In [ die vooraardse] koninkryk, leer ons oor ons ewige vroulike identiteit,” het Carole M. Stephens, die eerste raadsgewer in die algememeVerligting Vereniging gese.

“Ons sterflike reis na die aarde het nie daardie waarhede verander nie.”2

“Jou Hemelse Vader ken jou naam en weet van jou omstandighede,” het Ouderling Jeffrey R. Holland van die Kworum van die Twaalf Apostels gesê. “Hy hoor jou gebede. Hy ken jou hoop en drome, insluitend jou vrese en frustrasies.”3

Sister Stephens het gese “…Elkeen van ons behoort aan, en is noodsaaklik in die familie van God.” “Aardse families lyk almal verskillend. En terwyl ons die beste doen wat ons kan om sterk tradisionele families te skep, is die lidmaatskap in die familie van God nie tevredenhied op enige tiepe status— materielistiese status, ouerskap status, finansiele status, sosiale status, of selfs die status wat ons op sosiale media plaas nie.”4

Addisionele Skrifgedeeltes

Jeremai 1:5; Romeine 8:16; Leer en Verbonde 76:23-24

Uit Ons Geskiedenis

In sy rekenskap van die Eerste Visie,5 bevestig die Profeet Joseph Smith baie waarhede - insluitend dat ons Hemelse Vader ons name ken.

Die jong Joseph het gesukkel om te weet by watter kerk om aan te sluit en het leiding in Johannes 1:5 gevind. Joseph het besluit om God te vra.

Een lente oggend in 1820, het hy in die woud gegaan om te bid maar was onmiddelik aangegryp deur ʼn donker mag. Van hierdie het hy geskryf:

“Net op hierdie oomblik van groot verskrikking, het Ek ‘n ligkolom net bokant my hoof gesien, wat geleidelik neergedaal het totdat dit op my geval het.

Dit het skaars verskyn, toe voel ek my verlos van die vyand wat my gebonde gehou het. Toe die lig op my rus, sien ek twee persone wie se helderheid en heerlikheid alle beskrywing te bowe gaan, bokant my in die lug staan. Een van hulle het tot my gespreek, deur my op die naam te noem en gesê, terwyl Hy na die Ander wys-Dit is My Geliefde Seun. Luister na Hom!” (Joseph Smith Geskiedenis 1;16-17).

Notas

  1. “Die Familie: ʼn Aankondiging aan die Wêreld” Liahona, Nov. 2010, 129.

  2. Carole M. Stephens, “Die Familie is van God,” Liahona, Mei 2015, 11.

  3. Jeffrey R. Stephens, “Vir Jong Vroue.” Liahona, Nov. 2005, 28.

  4. Carole M. Stephens, “Die Familie is van God,” 11.

  5. Sien Evangelie Onderwerpe, “Eerste Visie Rekenskap” topics.lds.org.

Ter Oorweeging

Hoe word jy deur die kennis, dat jy ‘n dogter van God is, beinvloed?