2016
Hemelse Vader het deur n Konferensie Praatjie met My Gepraat
April 2016


Jeug

Hemelse Vader het deur n Konferensie Praatjie met My Gepraat

Die skrywer woon in Sergipe, Brasilië.

Ek het getwyfel oor wat ek by die universiteit wou studeer. Meeste mense het sleg gepraat oor die koers wat ek wou inneem, sodoende het ek na die Here gebid om te sien of Hy saamgestem het oor my besluit.

My antwoord het die volgende dag gekom terwyl ek besig was om die algemene konferensie praatjie Liahona te lees. Ek het gevoel asof my Hemelse Vader besig was om my te vertel dat Hy nie vir my kon kies nie - dit was n besluit wat ek alleen moes maak. Ek het geweet dat dit maak nie saak wat my keuse was nie, Ek sou moes had werk om suksesvol te wees.

“Ek weet dat my gebede beantwoord was. Die bevestiging van die Heilige Gees het my gehelp om ʼn besluit te neem. Ek het geleer om my beste pogings te gee en weet dat Hemelse Vader sal my help.”