2016
Volg die Profeet
April 2016


Kinders

Volg die Profeet

Profete en apostels praat namens Hemelse Vader en Jesus Christus. Hulle leer ons hoe om Jesus te volg. Wat is sommige van die dinge wat die profete en apostels ons gevra het om te doen?