2016
Hemelse Vader se Hulp
Junie 2016


Kinders

Hemelse Vader se Hulp

Omdat Hemelse Vader ons lief het, het Hy aan ons baie gawes gegee, om ons te help. Hieronder volg sommige van die gawes wat Hy aan ons gegee het. Hoe kan jy hierdie gawes gebruik om jou lewe te seën en andere ook te seën?

  • krag van die priesterskap

  • gebed

  • liefde vir andere

  • apostels en profete

  • skrifture