2017
Trek Jou Wapenrusting Aan
Maart 2017


Kinders

Trek Jou Wapenrusting Aan

Daar is vandag baie slegte dinge in die wêreld. Die evangelie is soos ʼn skild wat ons beskerm. Lees 10 dinge wat President Eyring sê ons moet doen om onsself te beskerm. Teken dan jou eie skild en kleur dit in!

  1. Hou die Sabbatdag heilig

  2. Eer die priesterskap

  3. Maak en onderhou verbonde

  4. Werk aan familiegeskiedenis

  5. Gaan na die tempel toe

  6. Bekeer

  7. Bid

  8. Dien andere

  9. Deel jou getuienis

  10. Lees die skrifture