2021
Vestiging van Jesus Christus se Kerk
Maart 2021


“Vestiging van Jesus Christus se Kerk,” Vriend, Maart 2021

Maandelikse Vriend-boodskap, Maart 2021

Vestiging van Jesus Christus se Kerk

Beeld
Joseph Smith en Oliver Cowdery organiseer die Kerk

Illustrasies deur Apryl Stott

Op 6 April 1830 is ʼn spesiale vergadering in ʼn houthuis gehou. Joseph Smith het Jesus Christus se Kerk weer op aarde gevestig.

Beeld
nagmaal tydens die organisasie van die Kerk

Joseph Smith en Oliver Cowdery het die nagmaal geseën en bedien.

Beeld
mense word in ʼn rivier gedoop

Toe die vergadering klaar was, is verskeie mense gedoop.

Beeld
Emma Smith lei die mense in sang

ʼn Paar maande later het God vir Emma Smith geroep om ʼn gesangeboek vir die Kerk saam te stel. Op daardie manier kon mense liedere sing tydens Kerkvergaderings.

Beeld
ʼn Primêre Organisasie-vergadering

Ek behoort aan Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae. Ek kan liedere sing en elke week die nagmaal gebruik.

Inkleurbladsy

Ek Hou Daarvan om Kerk toe te Gaan

Beeld
inkleurbladsy

Waarvan hou jy wanneer jy kerk toe gaan?