2022
Die Psalms Leer van Jesus Christus
Augustus 2022


“Die Psalms Leer van Jesus Christus,” Maandelikse Vriend-boodskappe, Augustus 2022

“Die Psalms Leer van Jesus Christus”

Maandelikse Vriend-boodskappe, Augustus 2022

Die Psalms Leer van Jesus Christus

Beeld
Dawid met ʼn harp

Illustrasies deur Apryl Stott

Psalms is heilige liedere. Mense in die Bybel het psalms geskryf om God te loof. Baie van hulle psalms leer oor Jesus Christus. Hier is wat sommige van die Psalms uit die Bybel leer.

Beeld
Jesus Christ standing on a rock [Jesus Christus staan op ʼn rots]

Ek het die Here lief. Hy is my rots en my sterkte. Ek sal Hom vertrou. Ek sal Hom loof.

Beeld
Jesus Christus hou ʼn skaap vas

Die Here is my Herder. Hy laat my neerlê in groen weivelde. Na waters waar rus is, lei Hy my heen. Ek sal nie vrees nie.

Beeld
Jesus Christus hou ʼn lamp vas

Die Here is my lig. Ek sal nie bevrees wees nie. Ek sal moed hê. Hy sal my hart sterk maak.

Beeld
mense by die kerk

Ek het Jesus Christus lief, en Hy het my lief. Ek kan Hom loof wanneer ek van Hom leer en sing.

Inkleurbladsy

Die Here Is My Herder

Beeld
Jesus Christus dra ʼn lammetjie

Kliek op die prentjie om dit af te laai.

Illustrasie deur Apryl Stott

Hoe voel jy Jesus se liefde?