Liahona
Die Liahona
Februarie 2024


“Die Liahona,” Vriend, Feb. 2024, 26–27.

Maandelikse Vriend-boodskap, Februarie 2024

Die Liahona

Beeld
alt text

Illustrasies deur Andrew Bosley

Die Here het vir Lehi gesê om na die beloofde land te gaan met sy familie. Maar hulle was nie seker hoe om daar te kom nie.

Beeld
alt text

Die Here het vir Lehi ʼn spesiale hulpmiddel gegee. Dit was soos ʼn kompas. Dit het die rigting aangedui waarheen hulle moes gaan. Hulle het dit die Liahona genoem.

Beeld
alt text

Wanneer hulle die gebooie onderhou het, het die Liahona gewerk. Dit het hulle na kos en veiligheid gelei. Maar wanneer hulle gestry het en ongehoorsaam was, het dit opgehou werk.

Beeld
alt text

Lehi se familie het die Liahona gevolg sodat hulle die beloofde land kon bereik. Wanneer ons reg kies, sal Hemelse Vader ons ook lei.

Inkleurbladsy

Ek Kan Soos Jesus Gedoop Word

Beeld
Alt text

Illustrasie deur Adam Koford

Hoe kan jy voorberei om gedoop te word?