Studiehulp
JSV, Romeine 13


JSV, Romeine 13:6–7. Vergelyk Romeine 13:6–7

Diegene wat burgerlike gesag eer, maak hulle eer vir God groter en meer volmaak.

6 Want, om hierdie rede betaal julle jul toewydings ook aan hulle; want hulle is God se dienaars, wat voortdurend hiermee besig is.

7 Maar eers, betaal alles wat hulle toekom, volgens gebruik, belasting aan wie belasting, tol aan wie tol, sodat julle toewydings gedoen mag word uit vrees vir Hom aan wie vrees toekom, en ter ere van hom aan wie eer toekom.