2013
Baie Maniere Om Dankie te Sê
Augustus 2013


Kinders

Baie Maniere Om Dankie te Sê

“Oor die hele wêreld, aan die einde van die dag,

Kniel Hemelse Vader se kinders en bid,

Elkeen sê dankie op sy eie spesiale manier.”

“Kinders Oor die Hele Wêreld,” Kinder Sangbundel, 16.

Gebruik ‘n kaart om die verskillende lande te identifiseer, waar hierdie tale gepraat word. Sommige van hierdie tale word in meer as een land gepraat!

  1. gracias (Spaans)

  2. malo (Tongaans)

  3. thank you (Engels)

  4. shukriyaa (Hindi)

  5. spaseba (Russies)

  6. arigatō (Japanees)

  7. obrigado (Portugees)

  8. asante (Swahili)

  9. merci (Frans)