2013
Maniere om te Red
Oktober 2013


Kinders

Maniere om te Red

President Thomas S. Monson leer dat ons na ander moet uitreik, insluitend die bejaardes, weduwees, die siekes, die minder aktiewe lede en die wat ektra hulp nodig het. Dink aan mense wat jy ken wat ‘n bietjie diens kan gebruik.

Skryf neer of teken prente van idees wat jy het, hoe jy van hierdie mense kan help. Jy kan jou ouers vra om jou te help dink aan idees en kies dan een wat jy hierdie week kan probeer.