2014
Liefde in die Huis
Julie 2014


Kinders

Liefde in die Huis

Met sagmoedigheid, glimlag die hemele omhoog

Wanneer daar liefde, in die huis is;

Die hele wêreld is gevul met liefde

Wanneer daar liefde in die huis is.

(“Liefde in die Huis,” Gesang, no. 294)

Hemelse Vader wil hê dat ons, ons gesinne moet lief hê, sodat ons gelukkig mag wees. Hoe meer ons, ons gesinne dien, hoe meer liefde sal ons vir ons Hemelse Vader en ons familie lede hê.

Teken harte op ‘n vel papier en knip hulle uit. Skryf ‘n liefdevolle nota of teken ‘n prentjie op elkeen en lewer hulle in die geheim aan al jou familie lede af. Kyk hoe gelukkig dit hulle sal maak!