2014
Gawes van Jesus
Desember 2014


Kinders

Gawes van Jesus Christus

Sommige mense gebruik ‘n Kêrsboom, om die geboorte van Jesus Christus te vier. Mense plaas soms geskenke vir andere, onder die boom. Watter gawes het die Verlosser aan jou gegee? Teken jou eie Kêrsboom, met vyf geskenke daaronder. Lees die volgende skrif gedeeltes en kleur een geskenk in, vir elke skrif gedeelte. Jy kan aan Jesus ‘n geskenk gee, deur maniere te vind om andere te help.

Psalm 33:6

Johannes 14:27

Johannes 15:9

2 Nefi 2:8

3 Nefi 15:9