2014
Leer uit die Ondervindinge van Andere
Desember 2014


Jeug

Leer uit die Ondervindinge van Andere

President Uchtdorf praat van persoonlike ondervinding, wanneer hy daarna verwys “dat die mees betekenisvolle Kêrsfese, die is wie die nederigste is.” Ons kan so baie by die ouer generasie leer; baie volwassenes het deur tye van oorlog, werkloosheid, siekte of ander beproewinge geleef. Vra die ouer lede van jou wyk of tak, om jou te vertel van hulle mees betekenisvolle Kêrsfeёs. Jy kan dalk hulle stories neerskryf. Probeer om hulle voorbeeld te volg, deur hierdie Kêrsfeёs harder te probeer om van diens te wees en om die Verlosser te onthou.