2015
Volg die Lig
Desember 2015


Kinders

Volg die Lig

Na Jesus se geboorte het die Wyse Manne aan Hom geskenke gebring. Hulle het ’n nuwe, helder stêr in die hemel gevolg om Hom te vind. Watter geskenke kan jy hierdie Kêrsfees vir Jesus gee?