2015
Maniere om Gedurende Kêrsfees tyd te Dien
Desember 2015


Jeug

Maniere om Gedurende Kêrsfees tyd te Dien

President Monson maak tyd om diegene te besoek, wie oud of eensaam is, of in sorg sentrums woon, veral gedurende die Kêrsfees seisoen. Hy wys daarop dat daar diegene is wie so bly is omdat hulle ’n besoek ontvang het, terwyl andere slegs kan hoop vir ’n besoeker wie soms nooit eers kom nie. Daar is mense wie vir iemand wag—dalk kan jy hierdie Kêrsfees, daardie iemand wees.

Die volgende is ’n lys van maniere, waarop jy kan seker maak dat niemand hierdie Kêrsfees, alleen sal voel nie. Dink gerus aan nog maniere, hoe jy aan andere in jou gemeenskap kan uitreik, hierdie seisoen. “Is daar iemand wat vir ’n besoek van jou af, wag?”•

  • Maak Kêrs kaartjies om aan die sendelinge te stuur en aan diegene in die wyk of tak, wie alleen of oud is. •

  • Wees ’n vrywillige helper by ’n gemeenskaps organisasie.•

  • Gee afskrifte van die Boek van Mormon as Kêrsgeskenke aan vriende of bure.

  • Besoek die ouer lede in jou wyk of familie.

  • Maak lekkernye om aan jou bure te gee.