2016
Jy Is Ook ʼn Pionier!
Julie 2016


Kinders

Jy Is Ook ʼn Pionier!

ʼn Pionier is iemand wie die weg aandui vir andere om te volg.

Teken ʼn prentjie of vind ʼn foto van een van jou voorouers. Kan jy ʼn storie vind oor hoe hulle vir jou die pad aangewys het wat jy moes volg? Teken twee maniere aan hoe jy ʼn hedendaagse pionier kan wees. Jy kan jou idees in die volgende Familie aand met almal deel.