2016
Families Is Vir Ewig
Augustus 2016


Kinders

Families Is Vir Ewig

As gevolg van Jesus Christus se Versoening en die restorasie van die priesterskap sleutels kan ons saam met ons families vir ewig lewe! Wat is jy lief voor oor jou familie? Volg hierdie instruksies om hierdie papier ketting te maak om jou familie te vier.

  1. Vou n papier twee keer in die helfte sodat jy een lang strokie het.

  2. Teken ʼn persoon met hande wat na die gevoude kante toe uitreik.

  3. Sny die persoon uit. Moenie sny waar die hande die gevoude kante raak nie.

  4. Ontvou dit, skryf of teken iets waaroor jy lief is oor elke familielid.

  5. Plak veelvuldige kettings saam as jy ʼn groter familie het!