2017
Ware Skatte
Februarie 2017


Kinders

Ware Skatte

President Monson vertel ʼn storie van ʼn moeder wat ʼn spesiale skatkis gehad het. Toe haar kinders die boksie oopgemaak het, het hulle foto’s van hulself daarin gevind. Die moeder se skatte was haar familie!

Ware skatte is nie goud of juwele nie—dit is die mense wie jy liefhet. Wie het jy lief? Teken ʼn skatkis met ʼn prentjie van hulle of hulle name binne in die kis.