2017
Die Aangename en Onaangename dinge van die Lewe
Augustus 2017


Kinders

Gelukkige en Treurige Tye

Sommige dae het minder aangename oomblikke. En dit is aanvaarbaar. Jesus kan jou help om deur die dag te kom.

Teken ʼn gesig met ʼn frons. Hoe kan Jesus jou help wanneer jy treurig is? Teken nou ʼn gesig met ʼn glimlag. Hoe kan Jesus jou help om gelukkig te wees?