Studiehulp
JSV, Matthéüs 11


JSV, Matthéüs 11:13–15. Vergelyk Matthéüs 11:10–11, 13–14

Johannes die Doper is die Elías wat sou kom om die weg vir die Saligmaker voor te berei.

13 Maar die dae sal kom, wanneer die gewelddadiges geen mag sal hê nie; want al die profete en die wet het geprofeteer dat dit so sou wees tot Johannes.

14 Ja, soveel as wat geprofeteer het, het oor hierdie dae voorspel.

15 En indien julle dit sal ontvang, voorwaar, hy was die Elías, wat sou moes kom en alle dinge voorberei.