Studiehulp
JSV, Matthéüs 5


JSV, Matthéüs 5:21. Vergelyk Matthéüs 5:19

Wie ook al die gebooie onderhou en ander leer om dieselfde te doen, hy sal gered word.

21 Wie ook al, daarom, een van die minste van hierdie gebooie sal verbreek, en die mense leer om so te doen, hy sal geensins gered word in die koninkryk van die hemel nie; maar wie ook al hierdie gebooie van die wet sal onderhou en hulle onderrig tot dit alles vervul word, hy sal groot genoem word, en sal gered word in die koninkryk van die hemel.