Studiehulp
JSV, Matthéüs 18


JSV, Matthéüs 18:11. Vergelyk Matthéüs 18:11; sien ook Moroni 8

Klein kindertjies het nie bekering nodig nie.

11 Want die Seun van die mens het gekom om dit te red wat verlore was, en om sondaars tot bekering te roep; maar hierdie kleintjies het nie bekering nodig nie, en Ek sal hulle red.