Studiehulp
JSV, Matthéüs 17


JSV, Matthéüs 19:13. Vergelyk Matthéüs 19:13

Klein kindertjies sal gered word.

13 Toe is daar klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy sy hande op hulle moes plaas en bid. En die dissipels het hulle bestraf en gesê, Daar is geen nodigheid nie, want Jesus het gesê, Diesulkes sal gered word.