Studiehulp
Gesalfde Een


Gesalfde Een

Jesus word die Christus genoem (’n Griekse woord) of die Messias (’n Aramese woord). Beide woorde beteken “die gesalfde”. Hy is die een gesalf deur die Vader om die Vader se persoonlike verteenwoordiger te wees in alle dinge rakende die heil van die mensdom.