Studiehulp
Betlehem


Betlehem

’n Klein stad geleë 8 kilometer suid van Jerusalem. In Hebreeus beteken Betlehem “huis van brood”; dit word ook genoem Efrata, wat “vrugbaar” beteken. Jesus Christus is gebore in Betlehem (Miga 5:1; Matt. 2:1–8). Dit is die plek waar Ragel begrawe is (Gén. 35:19; 48:7).