Studiehulp
Melgisédek


Melgisédek

’n Vername Ou Testamentiese hoëpriester, profeet en leier wat na die Vloed geleef het en gedurende Abraham se tyd. Hy was genoem die koning van Salem (Jerusalem), koning van vrede, koning van regverdigheid (wat die Hebreeuse betekenis van Melgisédek is) en priester van die Allerhoogste God.