Studiehulp
Mens die, Mense


Mens die, Mense

Die woord mens verwys na die ganse mensdom, beide manlik en vroulik. Alle mans en vroue is die letterlike geesteskinders van ’n Hemelse Vader. Wanneer hulle in sterflikheid gebore word, ontvang hulle fisiese, sterflike liggame. Hierdie liggame is na God se ewebeeld geskape (Gén. 1:26–27). Mans en vroue wat ywerig is om die nodige ordinansies te ontvang, hulle verbonde te onderhou en om God se gebooie te gehoorsaam, sal hulle verheffing binnegaan en soos God word.

Die mens, ’n geesteskind van Hemelse Vader

Die mens, potensiaal om soos Hemelse Vader te word