Studiehulp
Esau


Esau

In die Ou Testament, Isak en Rebekka se ouer seun en Jakob se tweeling broer. Die twee broers was mededingers vanaf hul geboorte (Gén. 25:19–26). Esau se afstammelinge, die Edomiete, en Jakob se afstammelinge, die Israeliete, het mededingende nasies geword (Gén. 25:23).