Studiehulp
Psalm


Psalm

’n Geïnspireerde gedig of gesang.

Die boek Psalms

’n Ou Testamentiese boek wat ’n versameling van psalms bevat waarvan baie oor Christus handel. Die boek Psalms word dikwels aangehaal in die Nuwe Testament.

Dawid het baie van die Psalms geskryf. Die Psalms is geskryf as lofprysinge aan God. Baie is getoonset.